Comments on: JP Landman

by: GV
Jou vraag maak die aaname dat welsynstoelae goed is, en mens kan seker nie dit heeltemal wegneem nie, maar ek dink eerder die BIT en welsynstaat is verlammend en vernederend

by: sparrows
Interessante brief, ja.  Maar ek wonder oor ‘n paar goedjies.  Sou ‘n BIT nie minder admin- en korrupsiekostes he, omdat dit universeel en sonder voorvereistes is nie?  As die admin behoorlik opgestel word, en Binnelandse Sake sy huis in orde kry, behoort dit goedkoper te wees as ander welsynstoelae.

Terwyl die geld weggeneem word van ryker hande, en dus van groter projekte, sal dit nie meer belegging in die armer dele bevorder nie?  As daar skielik ‘n bietjie meer koopkrag is, skep dit mos onmiddelik nuwe markte en geleenthede, selfs al is dit ‘n skamele bedraggie soos R100 of R200.

Ek’s maar ‘n tweedejaars ekonomie student, maar die BIT het nog altyd vir my na ‘n aantreklike opsie gelyk.