boorgat

January 18, 2007

Gebruik eerder die argief

Filed under: Afrikaans, Internet

News24 ervaar vandag probleme (sien hieronder).  Maar van hul artikels vir vandag is reeds in die argief te lese, bv: SA gemaan teen troepe in Somalië.  Trouens, die argief is dalk beter as die news24 webblad in nog ‘n opsig: skakels na die argief kan dalk behoue bly, terwyl skakels na die news24 webblad sonder waarskuwing verdwyn. Miskien moet News24 Mathhew Buckland (wat die Web weergawe van die Mail & Guardian begin het), se artikel artikel Online Permanence lees.

 

 

 






















Get free blog up and running in minutes with Blogsome
Theme designed by Hadley Wickham