boorgat Comments

by: вкусная пицца на дом
you’re absolutely freaky dude!:)

by: Administrator
Ek het die belowende reaksie hieronder van Shoprite/Checkers ontvang:

Dankie dat u ons webtuiste besoek het en vir die besonderhede oor u ongelukkigheid met die hoop bourommel by Checkers Hyper Bloemfontein.

Die besonderhede hiervan is aan Jaco de Swardt, die Divisionele Direkteur van die Noord-Kaap en Vrystaat Divisie, oorgedra. Hy sal onmiddellik aandag aan die saak skenk en ons sal met u in verbinding tree en terugvoering oor die aangeleentheid gee.

Ten slotte bedank ek u namens die supermarkgroep vir u ondersteuning en vir die tyd wat u afgestaan het om die probleem onder ons aandag te bring.

Vriendelike groete,

Lynne Eastes

by: Administrator
www.internetisshit.org

by: Uno de Waal
Ja, nou kan jy dit darem doen, van te vore kon jy nie. Die probleem vir die meeste ander mense is om nou deur al die crap te sif en dan by die goeie stuff uit te kom. En vir dit het mens aggregator blogs soos BoingBoing en Neatorama.

by: Uno de Waal
ek het gecomment en toe wys daar niks nie. Lyk my die site is ook stukkend soos myne.

ek wou net noem dat Litnet se site ook in Engels is:

http://www.litnet.co.za/cgi-bin/giga.cgi?cmd=cause_dir_news&cat=160&cause_id=1270

by: Uno de Waal
Oe krisis! selfs LitNet is in Engels!

http://www.litnet.co.za/cgi-bin/giga.cgi?cmd=cause_dir_news&cat=160&cause_id=1270

Engels Engels Engels! Engels in ons skole! Engels in ons kerke! En nou Engels in ons web-adresse! Dan is daar nog daardie lelike geekspeak! Kon hulle dit nie mooi bladsy nommers maak nie?

by: Uno de Waal
Ek het ‘n post gemaak oor Die Burger se website op my blog. Check hom.

by: GV
Jou vraag maak die aaname dat welsynstoelae goed is, en mens kan seker nie dit heeltemal wegneem nie, maar ek dink eerder die BIT en welsynstaat is verlammend en vernederend

by: sparrows
Interessante brief, ja.  Maar ek wonder oor ‘n paar goedjies.  Sou ‘n BIT nie minder admin- en korrupsiekostes he, omdat dit universeel en sonder voorvereistes is nie?  As die admin behoorlik opgestel word, en Binnelandse Sake sy huis in orde kry, behoort dit goedkoper te wees as ander welsynstoelae.

Terwyl die geld weggeneem word van ryker hande, en dus van groter projekte, sal dit nie meer belegging in die armer dele bevorder nie?  As daar skielik ‘n bietjie meer koopkrag is, skep dit mos onmiddelik nuwe markte en geleenthede, selfs al is dit ‘n skamele bedraggie soos R100 of R200.

Ek’s maar ‘n tweedejaars ekonomie student, maar die BIT het nog altyd vir my na ‘n aantreklike opsie gelyk.

by: Administrator
Oompie daan sê: “Danksy kolonialisme is dinge soos kos ..deel van Afrika se ervaringswêreld”

Hoe het Afrikane oorleef voordat kos “deel was van hul ervaringswêreld”?!?