As ek gedurig 'n ander artikel moet lees in die middel van jou sin, sal ek naderand heeltemal vergeet waar ek begin het, wat en waarom ek dit lees, en waarskynlik nooit jou artikel klaar gelees kry nie.
(Met erkenning aan
The The Best page in the Universe)